Hoe werk dit

1|Skep Projek

OnsGeeOm benodig dat jy registreer met al die nodige inligting oor jou projek en daarna verkry jy toegang om jou projek te skep op hierdie befondsingsplatform.

Die skep van ‘n rekening op OnsGeeOm is GRATIS. Ons hef fooie (5%) voordat ons geld in ‘n liefdadigheidsrekening oorplaas. Klik hier vir die nodige bepalings en voorwaardes.

2|Ondersteun Projek

Jy kan jou Projek ondersteun deur dit wyd en syd te bemark en mense daarvan vertel. Jou vriende kan jou maklik hiermee help. Die beste manier is om dit op sosiale platforme te plaas, onthou om jou projek se skakel (# – hashtag) by te voeg bv #WorcesterLeesProjek en voeg asb ook by #OnsGeeOm. Sodra jou registrasie goedgekeur is, sal jy toegang verkry om jou Projek te laai. Jy sal deurentyd op hoogte gehou word deur ons vriendelike OnsGeeOm-span.

3|Kry Befondsing

Vriende wat jou Projek ondersteun, kan finansieële bydraes maak op OnsGeeOm wanneer hul jou Projek besoek. Hulle kan self ook die Projek aanlyn bemark deur dit wyd en syd te ‘share’ #SharingisCaring

| Registreer hier |

Het jy al die nodige inligting van jou Projek? Dokumentasie, prente, belangrike skakels ensomeer sal baie hulpsaam wees. OnsGeeOm benodig dat jy eers moet registreer.
Sodra jou registrasie goedgekeur is, sal jy toegang vekry om jou Projek te laai. Jy sal deurentyd op hoogte gehou word deur ons vriendelike OnsGeeOm-span.

Registreer

Skep
Bemark
Kry Befondsing